Pragtige Bewoording vir Trou Uitnodigings
Trou uitnodiging bewoording word gewoonlik gekies om te weerspieël wie vir die troue betaal of dit aanbied. Tradisioneel behoort hierdie rol aan die bruid se ouers en woorde word so gekies dat dit...
View ArticleOns Top 5 Liedjies vir die Openingsdans
Foto deur Johannes Schoutsen Die openingsdans by ‘n troue is nou maar eenmaal ‘n groot oomblik. Die onverdeelde aandag van die gaste is op die bruidspaar en baie paartjies neem tot danslesse sodat...
View ArticleMonique en Christo: Betowerende Liefde
Monique en Christo is hoërskoolliefdes wat sewe jaar saam was voordat Christo “Die Groot Vraag” gevra het tydens ‘n vakansie in Thailand. Jilda G Photography het hierdie pragtige fotosessie met hulle...
View ArticleZanda en Andreas: ‘n Naweek van Makietie
‘n Hele naweek van feesvieringe, Robbie Wessels as die seremoniemeester, hope familie en vriende… dit kan mos net lekker wees! Laura Jane was die fotograaf by hierdie pragtige, doen-dit-self troue....
View ArticleVermaak vir jou gaste: Oulike Ysbrekers
Tafelplasing veroorsaak soms probleme vir die bruidspaartjie. Dis ‘n kuns om die regte persoonlikhede to kombineer om ‘n tafel, want niemand wil met ‘n mond vol tande sit nie. Die oplossing? Ysbrekers!...
View ArticleMelissa en Riaan: Liefde vir ‘n Leeftyd
Melissa en Riaan se storie bewys nou maar net dat elke pot sy deksel het… dié twee het mekaar al as kleuters leer ken! Ons is absoluut mal oor die pragtige dekor en die lieflike bruidsrok. Riaan het...
View ArticleToinette en Louis: Nooitgedacht Troue
Louis en Toinette het op 1 Oktober 2011 getrou op die pragtige Nooitgedacht in Stellenbosch. Christelle Rall het die lieflike foto’s geneem. Ons is mal oor al die pragtige proteas! Meer oor die...
View ArticleTrou Inspirasie: Nou Op Facebook!
Foto’s geneem deur Yolandé Marx Soos julle sekerlik reeds weet, verskaf ons graag wenke en idees aan ons Afrikaanse bruide. Nou is ons op Facebook! Ons nuwe bladsy, Trou Inspirasie, is net nog ‘n...
View ArticleKies die regte trourok…
Jou troudag word gevorm deur sekere faktore – die spesiale gaste, die betowerende venue, die hartroerende toesprake… maar vir die bruid gaan die troue oor die feit dat sy asemrowend moet lyk en die...
View ArticleA Real South African Wedding
When it comes to themes, we’ve just about travelled around the globe and covered it all – Grecian, Italian, Indian, you name it. And finally it’s come to this: A real South African wedding! There’s...
View ArticleDekor-inspirasie: Persoonlik en Stylvol
Die Flamboijant-span by Cabriéres het onlangs gesorg vir pragtige dekor by Pierre en Mignon se troue in Montagu. Die troue het ‘n Franse “modern vintage” tema gehad met baie oulike detail. Die bruid...
View Article